Modulekode | HNT 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In die lewenstyl van enige mens is voeding baie belangrik. Baie probleme wat die welsyn van die mens bedreig, is geleë in gebrekkige kennis aangaande voeding. Voeding is ook baie belangrik in die voorbereiding van sportmense. In hierdie module word die beginsels van voeding gedek met spesifieke benaderings tot werklike situasies soos byvoorbeeld die “sportdieet” en “carboloading”. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App